Jeremiah 31:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hierop het ek wakker geword en aanskou; en my slaap was vir my soet.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het ek wakker geskrik en rondom my begin kyk. Wat ek ervaar het terwyl ek geslaap het, was baie aangenaam.
Afrikaans 1933/1953 ***
Afrikaans 1983 Dit is waarom Ek ingryp: Ek het alles gesien, Ek sal nie terugkom op my besluit nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierop het ek wakker geword en gekyk, en my slaap was vir my soet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Dit is hoekom Ek wakker geword het en gesien het dat die tyd gekom het om mense te red.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) By hierdie punt het ek wakker geword en om my rondgekyk. Wat ek ervaar het terwyl ek geslaap het, was baie aangenaam.