Jeremiah 31:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Ek het die vermoeide siel versadig, en elke bedroefde siel het Ek gevul. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want Ek sal nuwe krag gee aan dié wat moeg is en die swakkes versterk.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Ek verkwik die vermoeide siel en elke kwynende siel versadig Ek. |
| Afrikaans 1983 | Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is, Ek maak die moedelose weer vol moed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Want Ek verkwik 'n dors mens, en aan elkeen wat versmag, gee Ek genoeg.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, Ek gee nuwe krag vir elkeen wat moeg is, Ek laat elkeen wat honger is, meer as genoeg kos kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Want Ek sal rus gee aan al die mense wat moeg is. En as daar mense is wat honger is, sal Ek vir hulle kos gee.” |