Jeremiah 31:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar sal in Juda self woon en in al die stede daarvan saam landbouers en die wat met kleinvee uittrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die mense in die dorpe en in die gebied van Juda, die boere en die herders, sal in rus en vrede saambly.
Afrikaans 1933/1953 En Juda en al sy stede sal daarin woon, almal saam; die landbouers en die wat met troppe vee rondtrek.
Afrikaans 1983 Mense sal saam woon in Juda en in sy stede, boere en veewagters wat rondtrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Juda en al sy dorpe sal saam daar woon, landbouers en hulle wat met kuddes kleinvee rondtrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense van Juda en sy stede sal saam in Jerusalem woon, die mense wat in die grond werk en ook die wagters wat met hulle skape en bokke na ander plekke trek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die mense in die stede en in die gebied van Juda, die boere en die herders, sal in rus en vrede saambly.