Jeremiah 31:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE: Die volk wat van die swaard oorgebly het, het genade gevind in die woestyn; selfs Israel, toe Ek gegaan het om hom te laat rus.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sê verder: “Die oorlewendes sal in die woestyn genade vind. Daar sal Hy vir Israel rus gee.”
Afrikaans 1933/1953 So sê die HERE: Die volk van diegene wat van die swaard vrygeraak het, het genade gevind in die woestyn, op weg om sy rus te geniet, naamlik Israel.
Afrikaans 1983 So sê die Here: Israel, die volk wat aan die swaard ontkom het, is begenadig in die woestyn, hy sal na sy rusplek toe kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So sê die Here: “Die volk wat aan die swaard ontkom het, het genade gevind in die woestyn. Israel is op pad om rus te vind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: “'n Volk wat nie in 'n oorlog gesterf het nie, het genade ontvang in die woestyn. Israel sal kom en hulle sal veilig woon.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sê verder: “Die mense wat gevegte oorleef het waarin hulle maklik dood kon gewees het, sal beter daaraan toe wees in die woestyn. Ek sal aan die mense van Israel kalmte en rus gee.”