Jeremiah 31:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar is hoop in jou einde, spreek die HERE, dat jou kinders na hulle eie grondgebied sal terugkom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is hoop vir die toekoms,” sê die Here. “Jou kinders sal terugkom na hulle land toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, daar is verwagting vir jou nakomelinge, spreek die HERE; en die kinders sal terugkom na hulle grondgebied. |
| Afrikaans 1983 | Daar is 'n toekoms vir jou nageslag, sê die Here, jou kinders sal na hulle besitting toe terugkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is hoop vir jou nageslag,” is die uitspraak van die Here – “kinders sal terugkeer na hulle grondgebied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En jy sal weet dat dit later goed sal gaan met jou, jou kinders sal terugkom na hulle land.” Dit sê die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is hoop vir die toekoms,” sê die Here. “Jou kinders sal na hulle eie land toe terugkom. |