Jeremiah 31:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal die siel van die priesters versadig met vet, en my volk sal versadig word met my goedheid, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal aan die priesters oorvloed gee om te offer. My volk sal tevrede voel oor die goeie dinge wat Ek vir hulle gee,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal die siel van die priesters verkwik met vettigheid, en my volk sal versadig word met my seëninge, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal 'n oorvloed goeie kos vir die priesters gee, my volk sal oorgenoeg hê aan die goeie wat Ek gee, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal die priesters verkwik met olie, en my volk sal met my goedheid versadig word,’ ” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die priesters wat nou honger is, lekker laat eet. Ek sal my volk genoeg laat eet van die goeie dinge wat Ek sal gee.” Dit het die Here gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek sal vir die priesters meer as genoeg gee om te offer. My volk sal tevrede voel oor al die goeie dinge wat Ek vir hulle sal gee.” Dit is wat die Here sê Hy sal doen. |