Jeremiah 31:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die HERE het Jakob verlos en hom verlos uit die hand van hom wat sterker was as hy.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het Israel vrygemaak, hulle losgekoop uit die mag van ’n vyand sterker as hulle.
Afrikaans 1933/1953 Want die HERE het Jakob losgekoop en hom verlos uit die hand van hom wat sterker was as hy.
Afrikaans 1983 Die Here het vir Jakob bevry, hulle gered uit die mag van een wat sterker as hulle is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want die Here het Jakob vrygekoop, hom losgekoop uit die hand van een wat sterker is as hy.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want die Here het die nageslag van Jakob losgekoop en Hy het hulle vrygemaak van iemand wat sterker was as hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos ’n mens ’n losprys moet betaal om iemand wat ontvoer is los te kry, so het die Here met Israel gemaak. Israel se vyande is baie sterk, maar die Here het hulle losgekry uit hulle mag.