Jeremiah 31:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Terselfdertyd, spreek die HERE, sal Ek die God wees van al die geslagte van Israel, en hulle sal vir My 'n volk wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sê: “Daardie tyd sal Ek al die families van Israel se God wees en hulle sal my volk wees.”
Afrikaans 1933/1953 In die tyd, spreek die HERE, sal Ek vir al die geslagte van Israel 'n God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees.
Afrikaans 1983 Daardie tyd, sê die Here, sal Ek die God van al die stamme van Israel wees, en hulle sal my volk wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “In daardie tyd,” is die uitspraak van die Here, “sal Ek 'n God wees vir al die familiegroepe van Israel, en hulle sal vir My 'n volk wees.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: “Daardie dag sal Ek die God wees van al die Israeliete, en hulle sal my volk wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sê: “In daardie tyd sal Ek al die families van Israel se God wees en hulle sal my volk wees.”