Jeremiah 30:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle sal die HERE hulle God dien en Dawid hulle koning, wat Ek vir hulle sal verwek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal My, die Here hulle God, dien. Ek sal ook ’n koning aanstel uit die nageslag van Dawid.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle sal die HERE hulle God dien en hulle koning Dawid wat Ek vir hulle sal verwek. |
| Afrikaans 1983 | want julle sal die Here julle God en julle koning Dawid dien. Ek sal hom koning maak oor julle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal die Here, hulle God dien, en Dawid, hulle koning wat Ek vir hulle sal laat opstaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal hulle God die Here dien en hulle sal ook hulle koning Dawid dien wat Ek sal kies en aanstel om oor hulle te regeer.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Israel sal net vir My as hulle God dien. Verder sal hulle ook net vir iemand uit Dawid se familie as hulle koning dien. Ek sal hom as hulle koning aanstel.” |