Jeremiah 30:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die woorde wat die HERE oor Israel en oor Juda gespreek het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hier volg die boodskap wat die Here vir Israel en Juda gegee het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die woorde wat die HERE gespreek het oor Israel en Juda: |
| Afrikaans 1983 | Dit is die woorde wat die Here oor Israel en Juda gesê het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die woorde wat die Here oor Israel en Juda gesê het: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Hier is nou die woorde wat die Here vir Israel en Juda sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is wat die Here vir Israel en Juda te sê het. |