Jeremiah 30:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, die warrelwind van die HERE gaan uit met grimmigheid, 'n voortdurende warrelwind; dit sal met pyn op die hoof van die goddelose val.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar neem kennis: die Here se woede is soos ’n storm wat losbars. Dit is soos ’n orkaan wat die slegte mense tref.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, 'n storm van die HERE, grimmigheid het uitgegaan, 'n dwarrelstorm! Op die hoof van die goddelose mense breek dit los.
Afrikaans 1983 Die toorn van die Here sal losbreek soos 'n storm, dit sal maal soos 'n dwarrelwind en losbars oor die koppe van die goddeloses.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar kom die Here se stormwind! Woede het losgebreek – 'n werwelstorm! Dit kolk bo die koppe van goddeloses.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dit weet: Die Here sal 'n stormwind stuur, daar sal 'n wind kom wat almal sal saamsleep, en dit sal waai oor die mense wat verkeerd doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar neem kennis, die Here se woede is soos ’n storm wat losbars. Dit is soos ’n orkaan wat die slegte mense sal tref.