Jeremiah 30:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal julle God wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Julle sal my volk wees en Ek sal julle God wees.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees. |
| Afrikaans 1983 | Julle sal my volk wees, en Ek sal julle God wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ja, julle sal my volk wees en Ek sal julle God wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle sal my eie mense wees, my volk, en Ek sal julle God wees.” |