Jeremiah 30:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So spreek die HERE, die God van Israel, en sê: Skryf vir jou al die woorde wat Ek met jou gespreek het, in 'n boek.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Here, die God van Israel, sê: Alles wat Ek vir jou sê, moet jy in ’n boek neerskryf.
Afrikaans 1933/1953 So spreek die HERE, die God van Israel: Skryf vir jou in 'n boek al die woorde wat Ek met jou gespreek het;
Afrikaans 1983 So sê die Here die God van Israel: Skryf alles wat Ek met jou gepraat het, in 'n boek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “So sê die Here, die God van Israel, ‘Skryf vir jou al die woorde wat Ek met jou gepraat het in 'n •boekrol.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here, die God van Israel, het gesê: “Jy moet alles wat Ek vir jou sê, in 'n boek skryf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het gesê: “Die Here is die God van Israel en Hy sê: Skryf alles wat Ek vir jou gesê het, in ’n boek.