Jeremiah 30:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want so sê die HERE: Jou wond is ongeneeslik, en jou wond is swaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê: “Julle beserings is ongeneeslik, julle wonde kan nie gesond word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want so sê die HERE: Jou verbreking is ongeneeslik, jou wond is smartlik. |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here: Jou wond is ongeneeslik, jou siekte dodelik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ja, so sê die Here, ‘Ongeneeslik is jou verwonding, jou wond word nie gesond nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die Here sê: “Julle seerplekke word nie gesond nie, julle sal miskien daarvan sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê ook: “Julle toestand is soos ’n wond wat nie gesond kan word nie. ’n Mens kan maar net daaroor huil. |