Jeremiah 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal jy nie van nou af tot my roep: My vader, jy is die gids van my jeug nie?
Afrikaans (NLV) 2011 En nou skielik sê jy vir My: ‘U is my Vader, my Vriend van kleins af.
Afrikaans 1933/1953 Het jy My nie nou eers aangeroep nie: My Vader, die vertroude Vriend van my jeug is U!
Afrikaans 1983 En nou noem jy My skielik: “My vader,” en sê jy: “U is my vriend vandat ek 'n kind was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het jy My nie so pas aangeroep as ‘my Vader’ nie? ‘Die boesemvriend van my jeug is U!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle sê nog altyd vir My: “ ‘Ons Vader, U is nog altyd ons goeie vriend.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En nou skielik sê jy vir My: ‘U is my Vader, U is my vriend vandat ek sommer nog baie klein was.