Jeremiah 3:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal julle herders gee na my hart, wat julle sal voed met kennis en insig.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal Ek vir julle nuwe leiers gee volgens my keuse. Hulle sal julle met kennis en insig lei.”
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal aan julle gee herders na my hart, wat julle sal oppas met kennis en verstand.
Afrikaans 1983 Ek sal vir julle herders gee na my hart, en hulle sal julle verstandig en met insig lei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal herders na my hart vir julle gee. Hulle sal met kennis en insig aan julle weiding verskaf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal vir julle leiers gee, mense wat is soos Ek graag wil hê hulle moet wees. Hulle sal My ken en hulle sal regeer soos Ek wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal vir julle nuwe leiers gee van wie Ek hou. Omdat hulle verstandig sal wees, sal hulle julle goed kan lei.”