Jeremiah 29:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle profeteer vals vir julle in my Naam: Ek het hulle nie gestuur nie, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle verkondig leuens aan julle en sê hulle praat namens My. Ek het hulle beslis nie gestuur nie!” sê die Here.
Afrikaans 1933/1953 Want hulle profeteer vir julle vals in my Naam; Ek het hulle nie gestuur nie, spreek die HERE.
Afrikaans 1983 Daardie mense tree sonder opdrag op as profete in my Naam. Ek het hulle nie gestuur nie, sê die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want dit is leuens wat hulle vir julle profeteer in my Naam. Ek het hulle nie gestuur nie,’ is die uitspraak van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want hulle bring vals boodskappe en hulle sê Ek het hulle gestuur. Maar Ek het hulle nie gestuur nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle vertel vir julle leuens en dan sê hulle nog dat hulle namens My praat. Ek het hulle beslis nie gestuur nie!” sê die Here.