Jeremiah 29:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur die hand van Elasa, die seun van Safan, en Gemarja, die seun van Hilkía, wat Sedekia, die koning van Juda, na Babel gestuur het na Nebukadnésar, die koning van Babel, en gesê het: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jeremia het die brief saam met Elasa seun van Safan en Gemarja seun van Gilkija gestuur. Koning Sedekia van Juda het hulle as ambassadeurs na koning Nebukadnesar van Babel gestuur. Jeremia se brief was soos volg: |
| Afrikaans 1933/1953 | deur bemiddeling van Ele sa, die seun van Safan, en Gem rja, die seun van Hilk¡a, wat Sedek¡a, die koning van Juda, na Nebukadn,sar, die koning van Babel, na Babel gestuur het, naamlik: |
| Afrikaans 1983 | Jeremia het die brief gestuur met Elasa seun van Safan en met Gemarja seun van Gilkija wat deur koning Sedekia van Juda na koning Nebukadnesar van Babel toe gestuur is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | deur bemiddeling van Elasa, seun van Safan, en Gemarja, seun van Gilkija, hulle wat deur Sedekia, koning van Juda, na Babel, na Nebukadnesar, die koning van Babilonië, gestuur is: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Sedekia het vir Elasa seun van Safan en Gemarja seun van Gilkija gestuur na koning Nebukadnesar van Babel, en Jeremia het die brief saam met hulle gestuur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeremia het die brief saam met Elasa, wat Safan se seun was, en ook saam met Gemarja, wat Gilkija se seun was, gestuur. Koning Sedekia het hulle Babel toe gestuur om hom by koning Nebukadnesar te verteenwoordig. Jeremia het in sy brief die volgende geskryf: |