Jeremiah 29:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So moet jy ook met Semája, die Nehelamiet, spreek en sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dra die volgende boodskap oor aan Semaja van Negelam. |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan Sem ja, die Nehelamiet, moet jy d¡t sê: |
| Afrikaans 1983 | Vir Semaja die Negelamiet moet jy sê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Vir Semaja, uit Negelam, moet jy sê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Jeremia gesê: “Jy moet ook praat met Semaja van die stad Negelam. Jy moet vir hom sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het ook ’n boodskap vir Semaja gehad. Hy was van Negelam afkomstig. |