Jeremiah 29:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor dan die woord van die HERE, al die ballinge wat Ek van Jerusalem af na Babel gestuur het:
Afrikaans (NLV) 2011 “Nou vra Ek julle almal wat Ek uit Jerusalem na Babel weggestuur het: Luister na die boodskap van die Here.
Afrikaans 1933/1953 Luister dan na die woord van die HERE, al julle ballinge wat Ek uit Jerusalem na Babel weggestuur het!
Afrikaans 1983 Hoor die woord van die Here, al julle ballinge wat Ek uit Jerusalem na Babel toe weggestuur het!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Maar julle, hoor die woord van die Here, al die ballinge wat Ek uit Jerusalem na Babel weggestuur het!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “En julle in Babel, julle moet hoor wat sê die Here, julle almal wat Hy uit Jerusalem na Babel laat gaan het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar nou vra ek julle almal wat uit Jerusalem weggevat is en nou in Babel is, luister na wat die Here sê.