Jeremiah 29:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weet wat so sê die HERE van die koning wat op die troon van Dawid sit, en van die hele volk wat in hierdie stad woon, en van jou broers wat nie saam met jou in ballingskap uitgetrek het nie;
Afrikaans (NLV) 2011 maar hoor wat sê die Here oor die koning wat op die troon van koning Dawid sit. Hoor ook wat Hy sê oor al die mense wat in hierdie stad oorbly, wat hulle nie saam met julle na Babel weggevoer het nie.
Afrikaans 1933/1953 nee, so sê die HERE aangaande die koning wat op die troon van Dawid sit, en aangaande die hele volk wat in hierdie stad woon, julle broers wat nie saam met julle in ballingskap uitgetrek het nie,
Afrikaans 1983 maar so sê die Here oor die koning wat nou op die troon van Dawid sit en oor die hele volk wat in hierdie stad woon, julle volksgenote wat nie saam met julle in ballingskap weggevoer is nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Ja, so sê die Here oor die koning wat op die troon van Dawid sit en oor die hele volk wat in hierdie stad woon, julle volksgenote wat nie saam met julle in ballingskap gegaan het nie –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Here sê hierdie dinge oor die koning wat hier op die troon van Dawid sit en oor al die mense wat in hierdie stad woon, julle eie mense wat nie saam met julle na Babel moes gaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) maar hoor ’n bietjie wat die Here te sê het oor die konings wat steeds in die familielyn van koning Dawid is. Die Here het ook die een en ander te sê oor julle mense wat in Jerusalem agtergebly het en nie saam met julle na Babel weggevat is nie.