Jeremiah 29:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle sal My soek en My vind, wanneer julle My met julle hele hart soek.
Afrikaans (NLV) 2011 As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind.
Afrikaans 1933/1953 En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart.
Afrikaans 1983 Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle sal My soek en vind as julle My met julle hele hart raadpleeg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal My soek en julle sal My kry, want julle sal My soek met julle hele hart.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle met alles in julle na My soek, sal julle by My uitkom. Julle sal julle doel bereik deurdat Ek die taal van julle hart sal verstaan.