Jeremiah 28:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nogtans, hoor jy nou hierdie woord wat Ek voor jou ore en voor die ore van die hele volk spreek; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar luister nou met aandag na wat ek vir jou voor al hierdie mense gaan sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar luister tog na hierdie woord wat ek spreek voor jou ore en voor die ore van die hele volk: |
| Afrikaans 1983 | Maar luister tog na wat ek nou gaan sê sodat jy en die hele volk dit kan hoor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hoor tog hierdie woord wat ek direk vir jou en ten aanhore van die hele volk sê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar luister eers wat ek vir jou en vir al die mense sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar luister nou ernstig na wat ek vir jou voor al hierdie mense wil sê. |