Jeremiah 28:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die profeet Jeremia vir die profeet Hanánja voor die priesters en voor die hele volk wat in die huis van die HERE staan:
Afrikaans (NLV) 2011 Die profeet Jeremia het die profeet Gananja geantwoord voor die priesters en al die mense wat in die tempel gestaan het.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die profeet Jeremia aan die profeet Han nja gesê in teenwoordigheid van die priesters en van die hele volk wat in die huis van die HERE gestaan het,
Afrikaans 1983 Toe antwoord die profeet Jeremia die profeet Gananja in die teenwoordigheid van die priesters en die hele volk wat in die huis van die Here gestaan het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê die profeet Jeremia vir die profeet Gananja in die teenwoordigheid van die priesters en die hele volk wat in die huis van die Here staan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die profeet Jeremia het die profeet Gananja geantwoord. Die priesters en al die mense wat in die tempel gewerk het, het dit gehoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jeremia het voor al die priesters en die mense wat saamgedrom het, geantwoord op wat Gananja gesê het. Hulle het nog steeds daar voor die tempel gestaan en praat.