Jeremiah 28:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel, en sê: Ek het die juk van die koning van Babel verbreek.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: Ek verbreek die juk van die koning van Babel.
Afrikaans 1933/1953 So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel: Ek het die juk van die koning van Babel verbreek.
Afrikaans 1983 “So sê die Here die Almagtige, die God van Israel: Ek sal die juk wat die koning van Babel julle oplê, verbreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “So sê die Here, Heerser oor alle magte, die God van Israel, ‘Ek het die juk van die koning van Babilonië gebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Ek sal die juk van die koning van Babel breek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het gesê: “Die Here, die God van Israel, sê: Ek sal die mag van die koning van Babel wat soos ’n juk op julle nek was, breek.