Jeremiah 28:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het die profeet Hanánja dieselfde jaar in die sewende maand gesterf.
Afrikaans (NLV) 2011 In die sewende maand van daardie jaar het Gananja gesterf.
Afrikaans 1933/1953 En die profeet Han nja het in die jaar, in die sewende maand, gesterwe.
Afrikaans 1983 In die sewende maand van daardie jaar is die profeet Gananja dood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die profeet Gananja het in daardie jaar, in die sewende maand, gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die profeet Gananja het in daardie jaar gesterf, in die sewende maand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gananja is twee maande later, in die sewende maand van daardie jaar, dood.