Jeremiah 28:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, so sê die HERE: Kyk, Ek verwerp jou van die aarde af; hierdie jaar sal jy sterwe, omdat jy opstandigheid teen die HERE geleer het.
Afrikaans (NLV) 2011 ‘Omdat jy dit gedoen het,’ sê die Here, ‘gaan Ek jou van die aarde af wegvee. Jy gaan vanjaar nog sterf, want jy het opstand teen die Here verkondig.’”
Afrikaans 1933/1953 Daarom, so sê die HERE: Kyk, Ek werp jou van die aarde af weg; hierdie jaar sal jy sterwe, omdat jy afval van die HERE verkondig het.
Afrikaans 1983 Daarom, sê die Here, gaan Ek jou wegvee van die aarde af. Jy sal vanjaar nog sterf, want jy het opstand teen die Here gepreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, so sê die Here, ‘Kyk, Ek gaan jou van die aardbodem af wegwerp. Jy gaan vanjaar nog sterf, omdat jy valshede oor die Here verkondig het.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: Omdat jy dit gedoen het, sal Ek jou wegvee van die aarde. Jy sal sterf voordat hierdie jaar verby is. Hoekom? Want jy het vir die mense gesê hulle moet opstandig wees teen die Here.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat jy dit gedoen het, sê die Here: ‘Ek sal jou van die aarde af wegvee. Jy sal vanjaar nog doodgaan! Jy het teen die Here in opstand gekom en Hy sal dit nie duld nie.’”