Jeremiah 28:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan vertel vir Hanánja en sê: So spreek die HERE; U het die jukke van hout verbreek; maar jy moet vir hulle jukke van yster maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gaan sê vir Gananja dat Ek, die Here, met hom praat: Jy het die houtjuk gebreek en jy gaan dit met ’n ysterjuk vervang. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan spreek met Han nja en sê: So spreek die HERE: Houtjukke het jy verbreek, maar jy moet in die plek daarvan ysterjukke maak. |
| Afrikaans 1983 | Gaan sê vir Gananja: So sê die Here: Jy het houtjukke stukkend gebreek. In plaas daarvan sal jy ysterjukke dra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Gaan sê vir Gananja, ‘So sê die Here: “Skeie van hout het jy gebreek, maar in die plek daarvan het jy skeie van yster gemaak.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Gaan sê vir Gananja: Die Here sê jy het die houtjuk gebreek, maar jy moet nou 'n yster-juk maak, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gaan sê vir Gananja, Ek, die Here, sê: Jy het hierdie juk wat van hout gemaak is, gebreek. Maar jy sal in die plek van die houtjuk een van yster kry. |