Jeremiah 28:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die woord van die HERE tot die profeet Jeremia gekom, nadat die profeet Hanánja die juk van die nek van die profeet Jeremia afgebreek het, en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Kort daarna het die Here weer vir Jeremia ’n boodskap gegee. Hy het gesê:
Afrikaans 1933/1953 Maar die woord van die HERE het tot Jeremia gekom, nadat die profeet Han nja die juk van die nek van die profeet Jeremia afgeneem en verbreek het, en gesê:
Afrikaans 1983 Nadat die profeet Gananja die juk op die profeet Jeremia se nek gebreek het, het die woord van die Here tot Jeremia gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die woord van die Here het tot Jeremia gekom nadat die profeet Gananja die skeie gebreek het van die nek van die profeet Jeremia af:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die profeet Jeremia het toe geloop. Maar nadat die profeet Gananja die juk van die profeet Jeremia se nek afgehaal het en dit gebreek het, het die Here vir Jeremia gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kort daarna het die Here weer met Jeremia gepraat. Hy het gesê: