Jeremiah 28:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die profeet Hanánja die juk van die profeet Jeremia se nek afgehaal en dit verbreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gananja het na Jeremia toe gegaan, die juk van sy nek afgehaal en dit gebreek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het die profeet Han nja die juk van die nek van die profeet Jeremia afgeneem en dit verbreek. |
| Afrikaans 1983 | Toe vat die profeet Gananja die juk van die profeet Jeremia se nek af en breek dit stukkend. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die profeet Gananja het toe die skeie van die profeet Jeremia se nek afgehaal en dit gebreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe haal die profeet Gananja die juk van die profeet Jeremia se nek af en hy breek dit, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gananja het na Jeremia toe gegaan en die juk van sy nek afgehaal en dit gebreek. |