Jeremiah 27:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die nasies sal hom en sy seun en sy seun se seun dien totdat die tyd van sy land kom, en dan sal baie nasies en groot konings hulleself deur hom dien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die nasies sal hom en sy seun en sy kleinseun dien tot hulle tyd verby is. Daarna sal sterk nasies en magtige konings Babel oorwin en oor Babel regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die nasies sal hom dien en sy seun en sy seun se seun, totdat die tyd van sy land ook kom, dat dit diensbaar gemaak sal word deur magtige nasies en groot konings. |
| Afrikaans 1983 | Al die nasies sal hom dien, hom en sy seun en sy kleinseun, totdat ook die dag vir sy land sal kom, en dan sal baie nasies en sterk konings hom onderwerp. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die nasies sal hom en sy seun en sy kleinseun dien, totdat ook vir sy land die tyd aanbreek en magtige nasies en groot konings hom verkneg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Al die volke sal vir Nebukadnesar moet werk, en ook vir sy seun en vir sy kleinseun. Hulle sal dit doen totdat die tyd kom wanneer die mense van sy eie land Babel vir baie ander volke en groot konings sal moet werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die nasies sal hom en sy seun en sy kleinseun dien. Dit sal so aanhou totdat sterk nasies en magtige konings Babel sal oorwin en oor die land sal regeer. |