Jeremiah 27:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En beveel hulle om aan hulle HERE te sê: So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel; So moet julle aan julle HERE sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gee hulle opdrag om die volgende boodskap aan hulle konings oor te dra: ‘Die Here, die Almagtige, die God van Israel sê: |
| Afrikaans 1933/1953 | en gee hulle opdrag aan hul gebieders, met die woorde: So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel: So moet julle aan jul gebieders sê: |
| Afrikaans 1983 | Beveel die boodskappers om vir hulle konings te sê: So sê die Here die Almagtige, die God van Israel: Julle moet vir julle konings sê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Beveel hulle om vir hulle heersers te sê, ‘So sê die Here, Heerser oor alle magte, die God van Israel: “So moet julle vir julle heersers sê, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir hulle sê hulle moet vir hulle konings sê: Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeremia moes hulle opdrag gee om hierdie boodskap aan hulle konings te gaan gee: “Die Here is die God van Israel en is sterker as alles en almal. Hy sê: |