Jeremiah 27:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE vir my; Maak vir jou boeie en jukke en sit dit om jou nek, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir my gesê: “Maak vir jou ’n juk en sit dit op jou nek vas met leerrieme. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het die HERE vir my gesê: Maak vir jou stroppe en jukke, en sit dit op jou nek; |
| Afrikaans 1983 | So het die Here vir my gesê: Maak vir jou jukke met skeie en stroppe en sit een daarvan op jou nek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “So het die Here vir my gesê: Maak vir jou stroppe en skeie, en sit dit om jou nek; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir my gesê: “Jy moet vir jou jukke maak en bande, en jy moet een juk op jou nek vasmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir Jeremia gesê: “Maak vir jou ’n juk met gedraaide leerrieme aan, net soos dié wat ’n mens gebruik om osse in te span wat ’n ploeg of ’n wa trek. Sit hierdie dwarshout met die gedraaide rieme aan op jou nek. |