Jeremiah 27:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Luister nie na hulle nie; dien die koning van Babel en leef; waarom sou hierdie stad verwoes word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie na hulle luister nie. Gee julleself oor aan die koning van Babel en julle sal bly lewe. Hoekom moet hierdie stad verwoes word? |
| Afrikaans 1933/1953 | Luister nie na hulle nie, dien die koning van Babel, en lewe. Waarom moet hierdie stad 'n puinhoop word? |
| Afrikaans 1983 | Moenie na hulle luister nie. Dien die koning van Babel, en bly lewe. Waarom moet hierdie stad verwoes word? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie na hulle luister nie; dien die koning van Babilonië, sodat julle kan leef. Waarom moet hierdie stad 'n puinhoop word?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie na hulle luister nie, julle moet die koning van Babel dien. Dan sal julle aanhou lewe. Hoekom moet hierdie stad 'n hoop klippe word? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie na hulle luister nie. Gee julleself aan die koning van Babel oor en julle sal bly leef. Hoekom moet hierdie stad verwoes word omdat julle julle ore aan hulle uitleen? |