Jeremiah 26:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priesters en die profete en die hele volk het Jeremia hierdie woorde hoor spreek in die huis van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priesters, die profete en al die mense het na Jeremia geluister toe hy hierdie boodskap voor die tempel van die Here oorgedra het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die priesters en die profete en die hele volk het Jeremia hierdie woorde hoor spreek in die huis van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Die priesters, die profete en die hele volk het Jeremia hierdie dinge hoor sê in die huis van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priesters, die profete en die hele volk het Jeremia hierdie woorde hoor sê in die huis van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priesters en die profete en al die mense van Jerusalem het gehoor toe Jeremia hierdie dinge in die tempel gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die priesters, die sogenaamde profete van die Here en al die mense het geluister na wat Jeremia te sê gehad het daar voor die Here se tempel. |