Jeremiah 26:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal Ek hierdie huis maak soos Silo en hierdie stad 'n vloek maak vir al die nasies van die aarde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sal Ek hierdie tempel verwoes soos Ek Silo verwoes het. Dit sal so sleg gaan met die stad dat die nasies dit soos ’n vloekwoord sal gebruik.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | dan sal Ek hierdie huis maak soos Silo, en hierdie stad sal Ek maak 'n vervloeking vir al die nasies van die aarde. |
| Afrikaans 1983 | As julle dit nie doen nie, sal Ek hierdie huis soos Silo maak en Ek sal hierdie stad maak tot iets waarmee al die volke van die wêreld ander vervloek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sal Ek hierdie huis maak soos Silo, en sal Ek hierdie stad 'n voorbeeld maak om as vervloeking te dien vir al die nasies van die wêreld.’ ” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As julle nie luister nie, dan sal Ek dieselfde met hierdie tempel doen wat Ek met die tempel in Silo gedoen het. En al die volke op die aarde sal hierdie stad se naam noem wanneer hulle ander volke wil vervloek.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sal Ek hierdie tempel verwoes soos Ek die aanbiddingsplek Silo verwoes het. Ek sal Jerusalem so sleg laat lyk dat die nasies dit as ’n vloekwoord sal gebruik.” |