Jeremiah 26:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet vir hulle sê: So spreek die HERE; As julle nie na My luister om in my wet te wandel wat Ek julle voorgehou het nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sê vir hulle die Here sê: ‘Ek het my gebooie vir julle gegee om te gehoorsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sê dan vir hulle: So spreek die HERE: As julle na My nie luister nie, om in my wet te wandel wat Ek julle voorgehou het, |
| Afrikaans 1983 | Jy moet vir hulle sê: So sê die Here: Julle moet na My luister en my wil doen wat Ek aan julle bekend gemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sê vir hulle: “So sê die Here, ‘As julle nie na My luister nie – deur te leef volgens my wet wat Ek aan julle voorgehou het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir hulle sê: Die Here sê: Julle moet gehoorsaam wees aan My en julle moet doen wat Ek vir julle gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê vir hulle, die Here sê: Ek het vir julle riglyne gegee hoe om te lewe. |