Jeremiah 26:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was ook 'n man wat in die Naam van die HERE geprofeteer het, Uria, die seun van Semaja, uit Kirjat-Jeárim, wat teen hierdie stad en teen hierdie land geprofeteer het volgens al die woorde van Jeremia. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In dié tyd was daar ook ’n ander persoon wat namens die Here geprofeteer het. Sy naam was Urija seun van Semaja, afkomstig uit Kirjat-Jearim. Sy boodskappe was ook teen hierdie stad en hierdie land, soortgelyk aan Jeremia se boodskappe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was ook 'n man wat in die Naam van die HERE geprofeteer het, Ur¡a, die seun van Sem ja, van Kirjat-Je rim; en hy het geprofeteer teen hierdie stad en teen hierdie land ooreenkomstig al die woorde van Jeremia. |
| Afrikaans 1983 | Daar was nog iemand wat in die Naam van die Here as profeet opgetree het, Urija seun van Semaja uit Kirjat-Jearim. Hy het as profeet opgetree teen hierdie stad en teen hierdie land en dieselfde dinge as Jeremia gesê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was ook 'n man wat in die Naam van die Here geprofeteer het, Uria, seun van Semaja, uit Kirjat-Jearim. Hy het teen hierdie stad en teen hierdie land profesieë uitgespreek wat ooreenkom met al die woorde van Jeremia. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar daar was nog 'n man wat 'n boodskap van die Here gebring het. Dit was Urija seun van Semaja van die stad Kirjat-Jearim. Hy het soos Jeremia dieselfde dinge gesê teen hierdie stad en hierdie land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In dié tyd was daar ook ’n ander man wat namens die Here boodskappe oorgedra het. Sy naam was Urija en hy was ’n seun van Semaja. Hy het van die dorp Kirjat-Jearim af gekom. Sy boodskappe was ook teen Jerusalem en hierdie land. Hy het baie dieselfde dinge as Jeremia gesê. |