Jeremiah 26:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het sommige van die oudstes van die land opgestaan en met die hele vergadering van die volk gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Paar van die ouer leiers van die land het toe opgestaan en met die mense wat daar bymekaar was, gepraat.
Afrikaans 1933/1953 Ook het daar manne opgestaan uit die oudstes van die land, en hulle het die hele vergadering van die volk toegespreek en gesê:
Afrikaans 1983 Daar het ook van die leiers van die land gekom en vir die hele volksvergadering gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Manne uit die oudstes van die land het toe opgestaan en vir die hele byeenkoms van die volk gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het party van die leiers opgestaan en vir al die mense in die volksvergadering gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Paar van die ouer leiers van die land het toe opgestaan en met die mense gepraat wat daar bymekaar was.