Jeremiah 26:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die begin van die regering van Jojakim, die seun van Josia, die koning van Juda, het hierdie woord van die HERE gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met die aanvang van die regering van koning Jojakim van Juda het die Here vir Jeremia ’n boodskap gegee. Jojakim was die seun van Josia. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die begin van die regering van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda, het hierdie woord van die HERE gekom: |
| Afrikaans 1983 | Kort nadat Jojakim seun van Josia koning van Juda geword het, het hierdie woord van die Here gekom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan die begin van Jojakim, seun van Josia, koning van Juda, se regering, het hierdie woord van die Here gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het met Jeremia gepraat. Dit was kort nadat Jojakim seun van Josia koning geword het van Juda. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir Jeremia gesê wat hy vir die mense van Juda moes sê. Dit was net toe Jojakim koning van Juda geword het. Jojakim was die seun van koning Josia. |