Jeremiah 25:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, so sê die HERE van die leërskare: Omdat julle my woorde nie gehoor het nie,
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Here, die Almagtige, sê: Omdat julle nie na my boodskap wou luister nie,
Afrikaans 1933/1953 Daarom, so sê die HERE van die leërskare: Omdat julle na my woorde nie geluister het nie,
Afrikaans 1983 So sê die Here die Almagtige: Omdat julle nie geluister het na wat Ek gesê het nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, so sê die Here, Heerser oor alle magte, ‘Omdat julle nie na my woorde geluister het nie –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Here wat oor alles regeer, sê: ‘Omdat julle dit gedoen het, omdat julle nie gehoorsaam was aan My nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here is sterker as alles en almal, en Hy sê: “Omdat julle nie na My wou luister nie,