Jeremiah 25:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die vredevolle woonplekke word uitgeroei vanweë die gloed van die toorn van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here was so kwaad dat Hy hulle vreedsame bestaan verwoes het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die weivelde van vrede word verwoes weens die toorngloed van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Die weivelde waar daar vrede was, word uitgewis deur die gloeiende toorn van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vreedsame weivelde word vernietig vanweë die brandende toorn van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is kwaad, Hy verwoes die lande waar hulle in vrede gewoon het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here was so kwaad dat hy die rus en vrede van die nasies weggevat het. |