Jeremiah 25:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die herders sal geen weg hê om te vlug nie, en die owerste van die kudde sal ook nie ontvlug nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle kan nêrens heen vlug nie. Daar is geen manier hoe die leiers van die kudde kan ontsnap nie.
Afrikaans 1933/1953 Dan sal daar geen toevlug wees vir die herders en geen ontkoming vir die maghebbers van die kudde nie.
Afrikaans 1983 Daar sal nie vir die herders 'n plek wees waarheen hulle kan vlug nie, die leiers van die kudde sal nie kan ontsnap nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Toevlugsoord sal vir die herders verlore wees, ook 'n uitkomkans vir die maghebbers oor die kleinvee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die herders sal nie 'n plek hê waarnatoe hulle kan vlug nie, die leiers sal nie kan weghardloop nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Leiers, julle kan nêrens heen vlug nie. Daar is geen manier hoe julle sal kan vlug nie.