Jeremiah 25:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die konings van Arabië en al die konings van die gemengde volk wat in die woestyn woon,
Afrikaans (NLV) 2011 die konings van Arabië, die konings van die mense wat in die woestyn rondtrek
Afrikaans 1933/1953 en al die konings van Arabië en al die konings van die gemengde bevolking wat in die woestyn woon;
Afrikaans 1983 al die konings van Arabië en dié van die gemengde bevolking wat in die woestyn woon;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) al die konings van Arabië; al die konings van die gemengde bevolking wat in die woestyn woon;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en al die konings van Arabië, en al die konings van die mense wat in die woestyn woon,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan ook nog die konings van Arabië, die konings van die mense wat in die woestyn rondtrek en die konings van Simri, Elam en Medië.