Jeremiah 25:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dedan en Tema en Bus en almal wat in die uithoeke is,
Afrikaans (NLV) 2011 ook Dedan, Tema, Bus en ander veraf plekke,
Afrikaans 1933/1953 Dedan en Tema en Bus en almal wat die rand van hulle hare wegskeer;
Afrikaans 1983 Dedan, Tema, Bus, almal wat hulle koppe aan die kante kaal skeer;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dedan, Tema en Bus – almal wat die slape skoonskeer,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die stede Dedan en Tema en Bus, en almal wat die kante van hulle koppe kaal skeer,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nog nasies wat uit die beker moes drink, is Dedan, Tema, Bus en ander veraf plekke.