Jeremiah 25:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die konings van Tirus en al die konings van Sidon en die konings van die eilande wat anderkant die see is, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en al die konings van Tirus en Sidon en die lande om die Middellandse See, |
| Afrikaans 1933/1953 | en al die konings van Tirus en al die konings van Sidon en al die konings van die kusland wat oorkant die see is; |
| Afrikaans 1983 | al die konings van Tirus, Sidon, die kusstreke oorkant die see; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | al die konings van Tirus; al die konings van Sidon; die konings van die kuslande oorkant die see; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en al die konings van Tirus en Sidon, en die konings van die land anderkant die see, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en die konings van Tirus en Sidon en die lande om die Middellandse See. |