Jeremiah 25:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Edom en Moab en die kinders van Ammon,
Afrikaans (NLV) 2011 asook Edom, Moab en Ammon,
Afrikaans 1933/1953 Edom en Moab en die kinders van Ammon;
Afrikaans 1983 Edom, Moab en die Ammoniete,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Edom, Moab en die Ammoniete;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die mense van Edom en Moab, en die Ammoniete,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierby kom ook nog Edom, Moab en Ammon,