Jeremiah 25:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die gemengde volke en al die konings van die land Us en al die konings van die land van die Filistyne en Askelon en Assa en Ekron en die oorblyfsel van Asdod, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verder ook na die vreemdelinge wat tussen hulle gebly het. Dan ook al die konings van die land Us, al die konings van die Filistynse stede Askelon, Gasa, Ekron en wat van Asdod oorgebly het, |
| Afrikaans 1933/1953 | en die hele gemengde bevolking en al die konings van die land Us; en al die konings van die land van die Filistyne, en Askelon en Gasa en Ekron en die oorblyfsel van Asdod; |
| Afrikaans 1983 | en die gemengde bevolking in Egipte; al die konings van Us, al dié van die Filistynse stede Askelon, Gasa, Ekron en wat van Asdod oorgebly het; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die hele gemengde bevolking; al die konings van die land Us; al die konings van die land van die Filistyne – Askelon, Gasa en Ekron, en dié wat oorgebly het in Asdod; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En daarna het ek al hierdie mense laat drink: die konings van die land Us, en al die konings van Filistyne-land en die mense van die stede Askelon, Gasa en Ekron, en die mense in Asdod wat nog lewe, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en die mense wat nie van Egipte af kom nie, maar tussen hulle bly. Dan ook die konings van die gebied van Us, die konings van die Filistynse stede Askelon, Gasa, Ekron en wat van Asdod oorgebly het. |