Jeremiah 25:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat die profeet Jeremia aan die hele volk van Juda en al die inwoners van Jerusalem gespreek het en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die profeet Jeremia het vir al die mense van Juda en die inwoners van Jerusalem gesê:
Afrikaans 1933/1953 waarmee die profeet Jeremia die hele volk van Juda en al die inwoners van Jerusalem toegespreek en gesê het:
Afrikaans 1983 Die profeet Jeremia het toe vir die hele volk Juda en vir al die inwoners van Jerusalem gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dat die profeet Jeremia met die hele volk van Juda en al die inwoners van Jerusalem gepraat het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het met Jeremia gepraat oor al die mense van Juda en oor almal wat in Jerusalem gewoon het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jeremia was ’n profeet van die Here. Hy het vir die mense van Juda en Jerusalem gesê: