Jeremiah 25:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Farao, die koning van Egipte, en sy dienaars en sy vorste en sy hele volk;
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het ook na Farao, die koning van Egipte, sy amptenare, sy leiers en al sy mense gegaan.
Afrikaans 1933/1953 Farao, die koning van Egipte, en sy dienaars en sy vorste en sy hele volk;
Afrikaans 1983 die farao van Egipte, sy onderdane, sy amptenare, sy volk
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die farao, koning van Egipte, sy dienaars, sy hoë amptenare, sy hele volk
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het die farao, die koning van Egipte, gedrink, en sy amptenare en sy hele volk en al die mense wat naby Egipte woon en wat vir die farao moet werk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het ook Egipte toe gegaan. Daarna het ek na ander volke toe gegaan wat ook uit die beker moes drink: die farao van Egipte, sy amptenare en sy leiers, ook al sy mense